Login
OTHER SERVICES
|
| Main » Ho? |
Riekie van Zyl Wootton Ho? Class of 1974 |
Student Activities : Op 30 Junie 1973, gedurende helder daglig, het ek saam met my pa deur 'n "blackhole" gery op pad plaaas toe=california plot70, paralel met die teerpad,met 'n grondpad geskei van Fabershoop. Tzaneen-Letsitele. Dit het ongeveer kwart weg op die laaste helling na die afdraai [by die kromming op die bult ], gebeur. Algehele duisternis het die voertuig en ons oorval. Die gevoel wat ervaar is was die van in 'n skerp skuinste afwaarts beweeg terwyl ons opwaarts gery het. die donkerte kon nie eens met die hoofligte verbreek word nie. Eers bo in die kromming op die bult by die afdraai het die duisternis gelig en het on aangery na die plaashuis......Enigiemand met kennis van 'n soortlgelykte ondervinding? |
Extra Info : Gedurende Nov/Des 1974, Het ek 'Fata=morgana' feetjies [miere disgeorganiseerd deur hitte-golwe/mirages] gesien, in die 'hut-village in die rotstuin van Chris Crause se OuerHuis. Vra sy susie wat in 1975 gematrikuleer het om my te kontak asb. |
Occupation : Selfemployed/housewife-mother
|
| Current Location : England |
| You must login to reply to Riekie |
|
|
Latest ads
No ad at the moment.
|
|
Support our community
|